Location

Facebook Posts

1 month ago

SWDTech

Feeling proud this morning. Two 2 SWDTech runners out of 3 finish in top 10 of Swellendam Parkrun. Best placed was Zane Burger who was 4th! Mooi Zane! ... See MoreSee Less

View on Facebook

3 months ago

SWDTech

Ons bied ADSL, VDSL en Sateliet Internet aan.

ADSL en VDSL.
Ons gebruik Telkom se infrastruktuur en VOX Telecoms se data pakkette.

Kliente moet oor n landlyn beskik en binne ongeveer 5 km van die sentrale af wees. Dit kan nie n voorafbetaalde (Prepaid) Telkom diens wees nie.
Daar is verskillende lynspoed aanbiedinge en verskeie data aanbiedinge.
Pryse vir ADSL lyne:
Tot en met 2M R165
Tot en met 4M R299
Tot en met 10M R425
VDSL 20M R499
Die maksimum beskikbare lyn spoed verskil afhangende van die toestand van die Telkom infrastruktuur en die sentrale.

Data Pakkette:
VOX se Fat Pipe ADSL is ideal vir huisgebruik waar baie data benodig word. Vox het tans die goedkoopste data tariewe teen R79 vir 100GB.

Alle pakkette se pryse sluit BTW in:
Fat Pipe 100GB R79
Fat Pipe 200GB R159
Fat Pipe 300GB R259
Fat Pipe 400GB R299
Fat Pipe 500GB R399
Fat Pipe 600GB R499
Fat Pipe 800GB R649
Fat Pipe 1000GB R799


• Maklik om nog data te bekom.
• 24 uur Hulp lyn.
• Ongebruikte data rol oor en verval nooit nie.
• Gratis data middernag tot 06H00 elke dag.
• Vox is een van die Top Internet Diensverskaffers in die land.
• Kontak ons asb vir Uncapped data pakette.
• Ons bied Showmax teen R99 per maand aan op ons data pakkette.

Sateliet Internet
YahClick Sateliet Internet is gemik op plase en ander afgelee installasies aangesien dit slegs 220V krag en onbelemmerde uitsig na die Sateliet toe nodig het. Dit sal werk waar geen Telkom of selfoon sein is nie en kan gebruik word vir Internet en bel. Kontak ons gerus vir pryse.

Hoekom SWDTech en VOX?

SWDTech bestaan reeds sedert 2003 en is bekend in Swellendam en omgewing as n gevestigde en betroubare vennoot. Ons het n goed toegeruste werkswinkel en bekwame personeel. SWDTech is 'n innoveerder in die bedryf en neem volle verantwoordelikheid vir alle geïmplementeerde tegnologie en stelsels, van konsep tot installasie.

Ons ondersteun die VOX ADSL dienste as eerste kontakpunt.

Die Vox-dienssentrum is 24/7/365 gereed om telefonies ondersteuning aan alle kliënte te bied. Alle Vox stelsels, netwerke en infrastruktuur word deurlopend gemonitor om te verseker dat die gehalte van diens gehandhaaf word. 'n Span rekeningbestuurders, technici en ingenieurs is in elke streekkantoor in diens, en verseker plaaslike diens en tydige implimentasies.
... See MoreSee Less

View on Facebook

4 months ago

SWDTech

CCTV cameras being installed at Swellendam Primary by SWDTech ... See MoreSee Less

View on Facebook

5 months ago

SWDTech

20MBps VDSL connections @ R499 per month. SWDTech 028 514 2483 ... See MoreSee Less

View on Facebook

5 months ago

SWDTech

New Unifi AP’s and guest wifi coverage for Swellengrebel Hotel being installed by SWDTech. ... See MoreSee Less

View on Facebook

5 months ago

SWDTech

New Unifi WiFi coverage at Aan de Oever Guest House completed successfully. ... See MoreSee Less

View on Facebook

5 months ago

SWDTech

Fat Pipe Home ADSL

Promotional Special:
Get 200GB for R149 or 300GB for R249 valid until 24 November.

Get Fat Pipe data solutions for the best possible experience at an affordable price on either ADSL or high-speed VDSL connections. Fat Pipe Home is available on any line speed and is completely unshaped for smooth surfing and streaming.

The advantage of the Vox Fat Pipe data bundles:

Midnight to 06:00 free uncapped Internet,
Rollover of unused data to a max of 1.2TB on the 200GB product, and 1.8TB on the 300GB product.
... See MoreSee Less

View on Facebook

6 months ago

SWDTech

Resetting passwords on all our hosted domains as a security requirement this morning. Thank you for your patience.
If your domain is hosted with us and a password dialog box comes up, please call us on 028 514 2483 / 087 808 4663 so we can help you. This is the temporary control center waiting for your call.
... See MoreSee Less

View on Facebook

6 months ago

SWDTech
View on Facebook

6 months ago

SWDTech
View on Facebook